Doug en Gay Portsmouth het verlief geraak op Langebaan en was ge?nspireer om ‘n gastehuis voort te bring, ‘n kombinasie van die beste ligging en die beste in weelde. Dit is Gecko Beach House.

Hoekom die beste ligging?
Gecko Beach House is op die strand in die mees begeerlikste buurt in Langebaan geleë. Hierdie ligging is privaat, rustig en pragtig; en tog is dit slegs ‘n gemaklike wandeling van die restaurante af.

Hoekom die beste in weelde?
Gecko Beach House is as ‘n boetiek gastehuis gebou, spesifiek ontwerp vir kliente met deursig. Groot sorg is geneem om te verseker dat die hoogste standaard van smaak, detail en kwaliteit in alle aspekte reflekteer;
Van die fris wit lakens op konings-grootte beddens tot die aangename geur van die seep en rome in die badkamer;
Van die heerlike fynproef ontbyt, bedien op jou privaat patio tot die bevredigende gemak van leer banke in die sitkamer...

Langebaan het soveel meer om te bied as net die hemelsbou waters. Waarlik ‘n bestemming reg deur die jaar, daar is altyd iets hier te doen vir die besoeker, ervaar en geniet dit.

Flower Season
Lunchtime at The Strandloper

Oor ons

 

Sunset over the Lagoon from your room