TARIEWE
- tariewe is per persoon per nag, BTW ingesluit
- tariewe sluit in akkommodasie, ontbyt en middag tee/koffie en die gebruik van die gaste-sitkamer
- bestuur het die reg om tariewe ter verander sonder kennisgewing; maar tariewe wat gekwoteer is vir bevestigde besprekings sal geëer word
BETALING
Deposit
- alle besprekings verlang ‘n 50% deposito of totale akkommodasie koste, wat binne 2 werksdae betaalbaar is, waarna ‘n bespreking per oordeel nie benodig word nie en die kamer kan dan weer verkoop word
- geen deposito is terugbetaalbaar nie, tensy die bespreking 14 dae voor die geskeduleerde datum om te arriveer gekanselleer word en slegs wanneer die kamer weer verkoop is
Balans
- die uitstaande balans van die rekening en enige addisionele uitgawes aangegaan gedurende jou verblyf moet vol betaal word voor jy uitboek
Betaling
- betaling kan deur enige van die volgende geskied:
- kontant
- bank/internet oordrag
- debiet of kredietkaarte – VISA / Mastercard / Diners Club / Amex
- tjeks – slegs aanvaar vir deposito’s waar daar genoeg tyd is om volle klaring van die bank te kry
BESPREKINGS
Bevestiging van besprekings
- met ontvangs van ‘n bespreking, sal ‘n kennisgewing van die besprekings-besonderhede aan jou gestuur word – met die datums van die bespreking, die aantal gaste, die tarief en die deposito wat verlang word
- met ontvangs van die deposito, sal ‘n bevestiging van die bespreking aan jou gestuur word, weer met die besprekings-inligting en die balans and die rekening wat op die uitboek dag betaal moet word
- bevestigings sal per e-pos, faks of pos gestuur word
- sien dat alle sorg geneem word om akkurasie te verseker, is dit die klient se verantwoordelikheid met die ontvangs van die bevestiging om te kyk dat alle besonderhede van die bespreking korrek is
- stel ons dadelik in kennis van enige veranderinge
Verandering van jou bespreking
- sou jy wens om besonderhede van jou bespreking te verander nadat dit bevestig is, doen dit asb! in skrif
- let asb! dat enige veranderinge slegs gedoen kan word afhangende van die beskikbaarheid van die kamer
Kanselasies
- alle kanselasies moet skriftelik gedoen word
- geen deposito is terugbetaalbaar nie, tensy die bespreking 14 dae voor die verwagte datum gekanseleer word EN slegs wanneer die kamer weer verkoop word
INBOEK EN UITBOEK TYE
- die kamers sal 14:00 op die inboek dag beskikbaar is
- uitboektyd moet teen 11:00 op die uitboekdag wees
- bestuur gebruik eie diskresie vir later uitboektye as aangedui en moet vooraf gereël word
- laat vertrekkings is afhangend van beskikbaarheid van die kamer
- Waneer jy jou reis beplanning doen, is dit jou verantwoordelikheid om seker te maak jy arriveer op die regte dag; geen terugbetaling kan gedoen word vir laat arriving of om vroeer uit te boek nie
AKKOMMODASIE
- die kamer aan jou toegeken is alleenlik vir die persone gespesifiseer in die bespreking
- die maksimum okkupasie is 2 volwassenes per kamer
- ongelukkig kan ons nie persone onder die ouderdom van 18 akkommodeer nie
- ongelukkig laat ons geen diere toe nie
- spesifieke versoeke vir ‘n kamer sal vervul word waar moontlik, maar geen verpligting kan in die respek onderneem word nie
VERSEKERING
- dit is ons verantwoordelikheid om geskikte toer versekering uit te neem/li>
BESKADIGING VAN INHOUD / PERSEEL
- die klient sal alle verantwoordelike sorg van die kamer aan hom toegeskryf neem
- as daar enige skade aan die kamer aangerig is, sal ‘n geskikte bedrag bygereken word op die finale rekening om die skade reg te maak en/of die item te vervang wat geaffekteer is
KLAGTES
- so dat onmiddelike aksie geneem kan word, enige probleme wat deur die loop van jou verblyf by Gecko Beach House ontstaan, moet onmiddelik of in ‘n redelike periode bekend gemaak word
- klagtes na jou verblyf by Gecko Beach House moet skriftelik binne 28 dae van vertrek aan ons gerig word
ONS VERANTWOORDELIKHEID
- geen persoon van Gecko Beach House, die eienaars of enige van die personeel aanvaar enige verantwoordelikheid vir enige verlies, beserings of skade hoe ook al voortgespruit en gehelp is deur enige persoon in of om die perseel

Terme & Voorwaardes